Ringtennis.co.za
Nuus · Ringtennis · Spel Reëls · Album · Gebeure · Puntelys · Program · Verwysings · Gasteboek · Kontak BesonderhedeNovember 23 2009 02:36:12
Navigation
News
About
Game Rules
Gallery
Events
Log
Program
Links
Guestbook
Contact Details
FAQ
Users Online
Guests Online: 1
No Members Online

Registered Members: 103
Newest Member: RAJ_ORISSA
Last Seen Users
Webmaster 2 days
belinda 4 days
RAJ_ORISSA 1 week
rowan 1 week
Marianne Lou... 2 weeks
miriam 3 weeks
heinvdl 3 weeks
surita 4 weeks
jan 4 weeks
George_Brist... 5 weeks
Events
MoTuWeThFrSaSu
1
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30
Welcome
Welkom by Ringtennis Suid Afrika se web bladsy.
(Die sport staan ook bekend as: Tennikoit, Tenikoit, Tenniqoit, Ringtennis, Ring-Tennis, Ring Tennis, Decktennis ens. in verskillende dele van die wêreld)
(Hierdie website is ontwerp om in Internet Explorer 5.0+ te werk teen 800x600 resolusie of hoër.)


Welcome to the Ringtennis South Africa Web Site.
(This sport is also known as : Tennikoit, Tenikoit, Tenniqoit, Ringtennis, Ring-Tennis, Ring Tennis, Decktennis etc. in different parts of the world)
(This website is best viewed with Internet Explorer 5.0+ at 800x600 resolution or higher.)
Turnfest 2009
Turnfest uitslae:

Algemene klas vir mans oor 40 enkels het Abrie Pienaar gewen

Dubbles het Abrie Pienaar en K Koch die algemene seksie gewen


Jeug onder 18 het Maren Goth en S Kaiser hulle seksie gewen


Die SNR klas is die uitslae vir Dames enkels soos volg:
1. Vera Vollhase
2. Sabrian Westphal
3. Nicole Schellert
4. Sarah Kissinger
5. Melanie Bottcher
6. Naemi Singrun
7. Michaela Guthling
8. Belinda Castelyn


SNR klas vir Mans Enkels soos volg:

1. Timo Hufnagel
2. Maxililian Speicher
3. Dominic Schubardt
4. Jurgen Ottel
5. Hanno Pienaar
6. Richter van Tonder
7. Tobias Hofelmayr
8. Alexej Ermak

Gemeng het Tatiana Schutte en Hanno Pienaar 4de geeindig

Dames Dubbels het Ilke Goth en Belinda Castelyn 6de geeindig

Mans Dubbels het Hanno Pienaar en Tim Bleile 1st geeindig met Richter en Rowan van Tonder 2de.

Ons ander spellers het ook baie goed gedoen en baie geleer.


Die Suid Afrikaners betree die Duitse enkels SNR ranglys

Belinda Castelyn is 17de gerank en Herliena Pienaar 23ste

Hanno Pienaar is 13de en Richter van Tonder 15de gerank




belinda on October 12 2009 16:06:04 · Print
SA Gemengde Kampionskappe / SA Mixed Championships

Goeie dag

Die inskrywings vir die SA Gemengde Kampionskappe sluit 13 Oktober 2009.  Inskrywings geld moet betaal word voor 23 Oktober 2009.  As jy nie 'n maat het nie moet jy asb jou uniale sekretaresse laat weet, dan sal ons proebeer om vir jou 'n maat te kry.

Ringtennis Groete
info@ringtennis.co.za
www.ringtennis.co.za

Good day

Entries for the SA Mixed Championships closes 13 October 2009. Entries fees is payable by the 23 October 2009. If you do not have a partner please inform your union secretary and we will try and find a partner for you.

Ringtennis Greetings
info@ringtennis.co.za
www.ringtennis.co.za


jan on October 06 2009 09:59:15 · Print
Webblad / Website

jan on September 22 2009 04:44:59 · Print
Puntelys / Log

Goeie dag

Nuwe afdeling bygevoeg op die Ringtennis webblad genaamd Puntelys. Die Puntelys vertoon die uitslae van die 2008-2009 provinsiale wedstryde.

Ringtennis Groete
info@ringtennis.co.za
www.ringtennis.co.za

Good day

New section added to the Ringtennis website called Log. The Log displays the results of the 2008-2009 provincial matches.

Ringtennis Greetings
info@ringtennis.co.za
www.ringtennis.co.za


jan on October 20 2008 19:52:10 1 Comments · 1302 Reads · Print
Sedibeng Maraton / Ope Kampionskappe

Goeie dag

SEDIBENG MARATON
Donderdag, 20 November 2008 vanaf 12:00 tot 18:00 Sondag, 23 November 2008

Die rekord van 77 uur ononderbroke ringtennis speel is in 1985 deur Parke Klub  van  Vaal opgestel.  Sedibeng se klublede (destyds Vaal Provinsie) het besluit om die rekord in 2008 te verbeter na 78 uur. Die Maraton sal op die  ingtennisbane (Cecil Oldridge Park)  in Vanderbijlpark plaasvind.

SEDIBENG OPE KAMPIOENSKAPPE
Sedibeng rig ‘n uitnodiging aan die ander Unies om tydens die Maraton aan ‘n Ope Kampioenskap te kom deelneem.

Die tye is soos volg:
Vrydagnag – Enkels : 24:00 – 6:00
Saterdag – Gemeng : 12:00 – 18:00
Saterdagnag – Dubbels : 24 – 6:00
Inskrywingsgeld : R10 per speler

Verblyf : Gratis - Bring jou tent / karavaan en geniet die naweek saam met ons.

Ons sien uit om van julle te hoor!!!!!

Kontak persone:
Annelie Kriel 083 795 5446 / anneliek@absamail.co.za
Hein van der Lith 082 610 6238 / hein@emfuleni.gov.za
Christo Wagner 082 347 2370 / christo.wagner@arcellormittal.com
Johannes Nel 082 393 0031 / enel@sars.gov.za

Ringtennis Groete
info@ringtennis.co.za
www.ringtennis.co.za

 

Good day

SEDIBENG MARATHON
Thursday, 20 November 2008 from 12:00 to 18:00 Sunday, 23 November 2008

The record of 77 hours uninterrupted ringtennis has been set in 1985 by Parke club of Vaal. Sedibengs members (old Vaal Province) has decided to better the record in 2008 to 78 hours. The marathon will take place on the ingtenniscourts (Cecil Oldridge Park)  in Vanderbijlpark

SEDIBENG OPEN CHAMPIONSHIPS
Sedibeng invites all the other Unions to take part in a open championship in the course of the marathon.

Times as follow:
Friday evening – Singles : 24:00 – 6:00
Saturday – Mixed : 12:00 – 18:00
Saturday evening – Doubles : 24 – 6:00
Entry fee : R10 per player

Accommodation: Free – Bring your tent / caravan and come and enjoy the weekend with us.

We are looking forward to hear from you!!!!

Contact persons:
Annelie Kriel 083 795 5446 / anneliek@absamail.co.za
Hein van der Lith 082 610 6238 / hein@emfuleni.gov.za
Christo Wagner 082 347 2370 / christo.wagner@arcellormittal.com
Johannes Nel 082 393 0031 / enel@sars.gov.za

Ringtennis Greetings
info@ringtennis.co.za
www.ringtennis.co.za


jan on October 14 2008 14:19:58 · Print
Uitslae SA Gemenge & Meester / Results SA Mixed & Master

Goeie dag

Uitslae van die SA Gemenge Kampionskappe gehou te vdBijlpark 20 September 2008 is beskikbaar op die gebeure bladsy asook die uitslae van die SA Meester Spele gehou te Pretoria 27 September 20008

Ringtennis Groete
info@ringtennis.co.za
www.ringtennis.co.za

Good day

Results of the SA Mixed Championships held at vdBijlpark 20 September 2008 are availible on the events page on the websiteas well as the result of the SA Master Games held at Pretoria 27 September 2008

Ringtennis Greetings
info@ringtennis.co.za
www.ringtennis.co.za


jan on October 10 2008 12:17:39 · Print
Meester Spele / Master Games

Goeie dag

Die SA Meester Spele is die jaar in Pretoria vanaf die 24st tot 28st September 2008, Saterdag die 27 Septemeber 2008 word daar 'n pretdag gehou en SA Ringtennis nooi alle oud Ringtennis spelers om te kom deelneem. Indien U sou belangstel voltooi asb die vorm hier onder en ons sal verdere inligting aan U deur stuur . Skakel gerus vir Abrie Pienaar op 0834576491 vir meer inligting.

Ringtennis Groete
info@ringtennis.co.za

Good day

The SA Master Games will be held in Pretoria from the 24th to the 28th of September 2008, a funday will be held the Saturday 27th of September 2008 and SA Ringtennis hereby invites all old Ringtennis players to come and join us for the day. Should you be interested please fill in the form below and further details will be sent to you. Phone Abrie Pienaar on 0834576491 for more information.

Ringtennis Greetings
info@ringtennis.co.za


jan on July 30 2008 00:00:00 · Print
Tannie Martie Crous
Untitled Document

Goeie dag

Hiermee saam wil ons graag ons simpatie betoon met die afsterwe van Tannie Martie Crous 23 Julie 2008, die begrafnis sal plaasvind Vrydag 25 Julie 2008 om 10uur die oggend vanaf die Ned Hervormde Kerk, Piet Retief Blvd. Oorkant Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark. Julle kan kontak maak met Felicia by 079 696 4979 of met Liefie by 016-933 5446 of met Melinda by 082 441 6462.

Ringtennis Groete
info@ringtennis.co.za

Good day

We hereby extend our condolences on the passing of Tannie Martie Crous 23 July 2008, the funeral will be held Friday 25 July 2008 from the Ned Hervormde Church, Piet Retief Blvd. across High School Driehoek in Vanderbijlpark. You can contact Felicia on 079 696 4979 or Liefie on 016-933 5446 or Melinda on 082 441 6462.

Ringtennis Greetings
info@ringtennis.co.za


jan on July 25 2008 08:08:33 · Print
SA Toernooi / Tournament 2008
Goeie dag

Foto's van die SA Ringtennis Toernooi 2008 gehou te vdBijlpark 22 - 25 Mar 2008 is beskikbaar op die album bladsy op die webblad. Baie dankie aan Michael Goth vir die foto's.


Ringtennis Groete
info@ringtennis.co.za

Good day

Photo's of the SA Ringtennis Tournament 2008 held at vdBijlpark 22 - 25 March 2008 are availible on the gallery page on the website. Thanks to Michael Goth for the photo's

Ringtennis Greetings
info@ringtennis.co.za

jan on April 15 2008 10:50:47 · Print
Uitslae en Spanne 2008 / Results and Teams 2008
Goeie dag

Uitslae van die SA Ringtennis Toernooi 2008 gehou te vdBijlpark 22 - 25 Mar 2008 is beskikbaar op die gebeure bladsy op die webblad. Die SA en SA Uitnodiging spanne is ook beskikbaar op die gebeure bladsy

Ringtennis Groete
info@ringtennis.co.za

Good day

Results of the SA Ringtennis Tournament 2008 held at vdBijlpark 22 - 25 March 2008 are availible on the events page on the website. The SA and SA Invitational teams are also availible on the events page

Ringtennis Greetings
info@ringtennis.co.za

jan on April 01 2008 23:06:00 · Print
SAMSA - Master Games
Hi daar al jul jonges van dae 35jaar en oor. Kom wys 'n bietjie die jonger veterane wat die ouer veterane kan doen.

Die "Master Games" is die jaar in Pretoria vanaf die 24st to 28st September 2008. Ringtennis gebruik gewoonlik net 2 to 3 dae.

Onthou jul wat na PE se "Master Games" toe was die pret wat ons gehad het. Nou ja toe kom ons laat weet die mense weer wat is ringtennis.

Inskrywings geld is maar net R150 per persoon. Die sluitings datum vir die inskrywings geld is 1 Augustus 2008.

Laat weet my of jul belang stel sodat ons kan sien of dit die moeite werd is om in te skryf.

LAAT STAAN JUL LUIHEID en laat ons RINGTENNIS speel.

Belinda Castelyn
belindacastelyn@discoverymail.co.za

belinda on March 31 2008 10:34:18 · Print
Page 1 of 3 1 2 3 >
Login
Username

Password



Not a member yet?
Click here to register.

Forgotten your password?
Request a new one here.
Member Poll
Ken jou spel - wat is die breedte van die neutrale (dooie blok)? / Know your game - what is the widht of the neutral area (dead block)?

80cm

90cm

100cm

You must login to vote.
Newsletter
Members only
Shoutbox
You must login to post a message.

rowan
11/11/2009 15:54
Ek dink die nuwe ringtennis reels met prentjies moet op die website gesit word. Sien die oefen groep die 27ste.

belinda
29/10/2009 09:17
Geluk aan al die wenners van die SA GEmengde dubbels

belinda
22/10/2009 16:27
Sterkte vir almal wat Saterdag SA Gemeng speel.

belinda
06/10/2009 22:15
kom kom skryf in vir SA Gemengde Dubbles viral ons Veterane kom nou julle!!

belinda
21/09/2009 11:47
Onthou oefenkamp 2-3 Oktober in Alberton

Scholly
07/09/2009 17:59
Hi, kan julle dalk die nuwe program vir 2009/2010 oplaai. Salit baie wardeer! Thanx

belinda
01/09/2009 12:17
Sterkte vir almal wat Saterdag SA Klub Kampioenskappe kom speel!

belinda
03/08/2009 17:50
Al die Alberton Spelers: Ons begin Woensdag 5 Augustus weer oefen!

Sammy-L
03/08/2009 13:45
Welcome back to Da winter Vakansies!!! Daars is a span in Turfloop Campus hulle soek registration... help hulle op 200802371@ul.ac.za

Richter
15/07/2009 10:36
More Jan! Dit lyk of die webwerf so bietjie opgedateer moet word. Dit sal gaaf wees dankie.

Shoutbox Archive